- Die toe bou van die verhitte swembad, sodat dit reg deur die jaar gebruik kan word
- Borg van doeke
- Borg ‘n leerder se skoolfonds ("Adopt a Carpie")
- Borg van 'n leerder se skooluniform
- Die toebou van die verhitte swembad, sodat dit reg deur die jaar gebruik kan word
- Borg van doeke
- Borg die salaris van 'n ondersteunings-personeellid
- Ten volle toegeruste sensoriese kamer by die Eenheid vir Outisme
- Warm Terapie swembad
- Toerusting om e-leer moontlik te maak bv slim tafels, tablette & raakskerms (kontak skool vir meer inligting)
- Balle vir die koshuis leerders (netbal, basketbal, sokker en rugby)
- Nuwe matrasse en beddegoed vir die koshuise
- Water tenks
- Basiese toerusting vir herstelwerk soos vir gebruik in die elektief: Instandhouding (kontak die skool vir meer inligting)
Die skool is geregistreer as 'n Nie-winsgewende Organisasie en 'n Artikel 18A sertifikaat kan uitgereik word aan donateurs vir belasting voordeel.