Constantly upgrading & appreciate support

Projects

Needs

  • Covering of the heated pool to be able to use it throughout the year.
  • Sponsoring nappies
  • Sponsoring a learner's school fees
  • Sponsoring a learner's uniform
  • Paying the salary of a supportive staff member
  • Fully equipped Sensory Room at the ASD Unit
  • Fully wheelchair accessible playground area
  • Heated Therapy pool
  • IT technology for e-learning: smart tables, tablets, touch screens (contact the school for details)
  • Balls for the hostel (netball, basketball, rugby, soccer)
  • New mattresses and bedding for the hostels
  • Water tanks
  • Equipment for basic maintenance to use in the elective subject of Maintenance (contact the school for detail)

The school is registered as a Non-profit Organisation and an Article 18A certificate can be issued for donors to receive tax benefits.

Behoeftes

  • Die toe bou van die verhitte swembad, sodat dit reg deur die jaar gebruik kan word
  • Borg van doeke
  • Borg ‘n leerder se skoolfonds ("Adopt a Carpie")
  • Borg van 'n leerder se skooluniform
  • Die toebou van die verhitte swembad, sodat dit reg deur die jaar gebruik kan word
  • Borg van doeke
  • Borg die salaris van 'n ondersteunings-personeellid
  • Ten volle toegeruste sensoriese kamer by die Eenheid vir Outisme
  • Warm Terapie swembad
  • Toerusting om e-leer moontlik te maak bv slim tafels, tablette & raakskerms (kontak skool vir meer inligting)
  • Balle vir die koshuis leerders (netbal, basketbal, sokker en rugby)
  • Nuwe matrasse en beddegoed vir die koshuise
  • Water tenks
  • Basiese toerusting vir herstelwerk soos vir gebruik in die elektief: Instandhouding (kontak die skool vir meer inligting)

Die skool is geregistreer as 'n Nie-winsgewende Organisasie en 'n Artikel 18A sertifikaat kan uitgereik word aan donateurs vir belasting voordeel.



Banking Details

Bank:  Nedbank
Account Name:  Carpe Diem Skool
Account No:  1124825290
Branch Code:  198765

© Carpe Diem School. All rights reserved. Developed by The Web Guru.