Carpe Diem School provides holiday accommodation throughout the year in its 4 hostels. Holiday goers are given the choice to rent a room (shared bathroom) or a flat (own bathroom). All facilities at ground level are wheelchair accessible.
We are in the process of upgrading the facilities.
Rooms:
Rooms accommodate 2 – 5 persons. Holiday goers who rent rooms make use of shared ablution facilities and an outside, covered kitchen area.
Flats:
Flats accommodate 2 to 10 persons. Every flat has its own bathroom and kitchenette. Every hostel has a shared TV Room where a television with access to some satellite channels is available.
You can also find yourself a private barbeque facility around the hostel area on the school grounds.
For more information on private and group bookings, please contact:
Bookings number: 073 062 6995
Bookings email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
On-site Manager: 071 220 5771
Carpe Diem Skool verskaf vakansieverblyf in die skool se 4 koshuise reg deur die jaar.
Daar is die opsie om ‘n kamer (gedeelde ablusie geriewe) of woontstel (eie badkamer) te huur. Alle akkommodasie op die grondvloer is rolstoel toeganklik.
Ons is in die proses om die kamers en woonstelle op te gradeer.
Kamers:
Kamers kan 2 tot 5 persone akkommodeer. Die gaste wat kamers huur maak gebruik van die gemeenskaplike badkamers en onderdak-opelug kombuisgeriewe.
Woonstelle:
Woonstelle kan 2 tot 10 persone huisves en is elkeen toegerus met eie badkamer en kitchenette.
Elke koshuis is toegerus met ‘n ontspanningskamer waar ‘n televisie is, met toegang tot sekere sateliet kanale. Lieflike braaigeriewe is ook beskikbaar verspreid op die gronde vir die nodige privaatheid.
Kontak gerus ons Akkommodasie kantooor vir privaat besprekings of groepstariewe:
Verblyf besprekings: 073 062 6995
Verblyf besprekings epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Bestuurder op terrein: 071 220 5771